LS Mooirivier hokkiespelers is deel van die Noordweshokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan Laerskool Mooirivier Tokkie-hokkiespelers wat aan die verskeie toernooie gaan deelneem as deel van die Noordweshokkiespanne. Geniet elke oomblik, gee jou bes en hou aan veg tot die einde. Maak ons trots daar waar julle deelneem.











