Hoërskool Centurion leerder is uitgenooi om saam met die Phobians-hokkieklub deel te neem
ADVERTISEMENT
Johann Barnard (gr. 12) is genooi om saam met die Phobians-hokkieklub aan ‘n voorseisoenoefenkamp by die spogskool Michaelhouse in Midlands, Natal deel te neem. Dit is ‘n uitstekende prestasie, omdat hierdie klub ook aan die Premierliga deelneem. Baie geluk en sterkte!









