Laerskool Park hokkie uitblinkers
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Park se hokkie uitblinkers: Anri Smuts is ingesluit in die o.13-ITP-span wat op 1-5 Julie gaan deelneem te Bloemfontein.

Anri Smuts
Cara Brönn en Cecilia Visagie is ingesluit in die o. 13-Regional span wat 25-28 Julie in die Paarl gaan deelneem.

Cara Brönn en Cecilia Visagie
Binnenshuise hokkie: Ons is trots op ons hokkiespelers wat in die Suid-Kaap Sables-span ingesluit is.
o.11-hokkieseuns

V.l.n.r: Alexander Schoevers, Altus Poggenpoel, Sias Poggenpoel, Tokkie Kasselman en Lohan Kellerman.
Ons o. 11-hokkiedogters

V.l.n.r: Kaylee van Rensburg, Allegra Kuhn-Swanich, Miané Hutton, Mia Brönn en Leahné Kellerman.
o.12-hokkiedogters

V.l.n.r: Cecilia Visagie, Cara Brönn en Kemilke van Zyl. Afwesig: Anri Smuts









