Hoërskool Hans Strijdom 2de hokkiespan in Limpopo-wenners Grootskole
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Hans Strijdom se 2de Hokkiespan, hulle is Limpopo-wenners Grootskole. Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op elkeen van hierdie dogters wat tot die einde hulle beste gegee het teen Hoërskool Frikkie Meyer.
![]()










