Truida Kestell atlete presteer puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se atlete wat die seisoen so pragtig presteer het.
Die volgende leerders het die Vrystaat Atletiekspan gehaal.
Front LEFT TO RIGHT: Jemma Shepherd; Nelisa-May Doman; Natané Dietrichsen; Chloë Nienaber; Andries Rautenbach;
Teboho Motloung; Koot Bender; Deon van Zyl ; Leahan Zietsman. 2DE RY LINKS NA REGS / 2ND ROW LEFT TO RIGHT: Mizé vd Merwe; Tiffany Fourie; Nienke van Zyl; Cara Rautenbach; Janné Beukes; Owen Pelser; Molemo Moloi; Kahleho Maqelepo; Bernard Saaiman. 3DE RY AGTER LNKS NA REGS / BACK LEFT TO RIGHT: Rhoné Naude; Kaylie de Bruin; Carla Britz; Luné Hilario; Cameron Meyer; Milne van Huysteen; Erhard Barends; Johan van Zyl; Jacobus Beukes. AFWESIG / ABSENT: Mikaile Kaptein; Chloë Kritzinger.
Die volgende atlete het nuwe rekords opgestel:
- Carla Britz (Absent) 1500m Dogters o.13 800m
- Molemo Moloi 80m Seuns o.11
- Khahlelo Maqelepo 100m Seuns o.13 150m
- Michaile Kaptein 100m Seuns o.12












