LS Aliwal-Noord atlete verteenwoordig Oos-Kaap by SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die ses atlete van Laerskool Aliwal-Noord wat die Oos-Kaap by die SA’s, wat op 24 tot 26 Maart 2022 in Potchefstroom gehou gaan word, gaan verteenwoordig. Hulle is:
- Lianie Smook, hoogspring dogters 13
- Jedey Jansen, 75m hekkies dogters 13
- Mienke du Plessis, 75m hekkies dogters 12
- Elli-Sue Schmidt, verspring dogters 12
- Enrique Weitsz, 1500m stap seuns 13
- Erik Prinsloo 75m hekkies seuns 12
Jedey Jansen, Elli-Sue Schmidt en Mienke du Plessis, afwesig Lianie Smook
Erik Prinsloo & Enrique Weitsz










