Laerskool Noord-Eind se gimnaste presteer
ADVERTISEMENT
Vier van Laerskool Noord-Eind se gimnaste het van 25 tot 29 September 2024 aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe in Kaapstad deelgenee. Hulle het puik resultate opgelewer.
Gimnastiek: Voor, v.l.n.r: Regardt Hofmeyr, Aimee Jordaan, Philip Hofmeyr. Agter: Lisa van Niekerk










