Laerskool Courtrai leerders is opgeneem in die Gimnastiek Wynlandspanne
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van LS Courtrai is opgeneem in die onderskeie Wynlandspanne:
- Chloe Lewis (artistiese gimnastiek – vlak 4)
- Melandi van Eeden (ritmiese gimnastiek vlak 8)
- Jean Louis Pieterse (artistiese gimnastiek – vlak 5)
- Lily Grace Victor (artistiese gimnastiek – vlak 5
V.l.n.r.: Chloe Lewis (artistiese gimnastiek – vlak 4), Melandi van Eeden (ritmiese gimnastiek vlak 8),
Jean Louis Pieterse (artistiese gimnastiek – vlak 5), Lily Grace Victor (artistiese gimnastiek – vlak 5)
Mia de Bruyn (artistiese gimnastiek – vlak 5)










