Laerskool Bosveld interne Redenaarsaand 2022
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld interne Redenaarsaand het op Woensdag 23 Februarie 2022 plaasgevind. Die bekkige Bossies het ons beïndruk met hulle oulike toesprake. Ons admireer julle outjies, julle waagmoed is ‘n inspirasie, so trots op elkeen van julle! Die volgende leerders gaan deur na die 1st ronde van die ATKV Redenaars kompetisie wat op 5 & 6 Mei 2022 te Naboomspruit plaasvind:
Graad 2:
- Katerien Snyders
- Caden McLaren
- Adelay de Witt
Graad 3:
- Marni Snyman
- Zoë-Lee Shepherd
- Marcell Mostert
- Melissa Schutte
- Lourens Erasmus
Graad 4:
- Damien McLaren
- Kayla du Plessis
- Minke Erasmus

Graad 5:
- Helena Bührmann
Graad 6:
- Leané Oberholzer
- Nuan Snyman
- Helene Besseling
- Gisela Hunter
Graad 7:
- Janco Sparks
- Friedrich Neethling
- Leanelle Kukard
Baie sterkte Bossies, slyp daai tonge en oefen hard, julle is reeds wenners!










