Laerskool Truida Kestell laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan leerders Andries vd Walt van Laerskool Truida Kestell wat ‘n Nasionale Wenner is vir Gr 1-3 (Tweede keer in ‘n ry) en Heilene Meintjies wat die beste Taalgebruiker Gr 6&7 voorbereid en onvoorbereid Wen!! Ons is baie trots op julle!!













