Uitstekende uitslae vir Laerskool Kathu redenaars
ADVERTISEMENT
Uitstekende uitslae vir Laerskool Kathu redenaars:Ilé Nortjé,Mienke Pretorius,Ignus Nortjé en Hunder de Villliers
Redenaars ATKV Noord-Kaap Top vyftien uitslae 3 van ons leerders in onder die Top 15:
- Hunder de Villiers – 2de plek in Graad 4 & 5 Afrikaans Huistaal
- Mienke Pretorius – 10de plek in Graad 4 & 5 Afikaans Huistaal
- Ilé Nortjé – 5de plek in Graad 6 & 7 Afrikaans Huistaal
Baie geluk.










