Hoër Landbouskool Boland gholfspeler presteer
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholfunie gaan verteenwoordig by die Driehoekige Toernooi wat 23-24 April by Robertson Gold klub plaasvind. Dit is ‘n baie besonderse prestasie aangesien hy nou eers o.15 is.
Zandré Robberts










