Laerskool Goedehoop neem deel aan die Super 12 Redenaars
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek (8 & 9 Maart 2024) was dit die Super 12 Redenaars te LS Hennopspark in Pretoria. Wat ʼn ervaring om in die Alice in Wonderland sprokieswêreld in te loop! Die volgende redenaars het deelgeneem:

Voor: Mianique van Zyl (Gr. 1 tot 3)
Middel: Kiani de Beer (Gr. 1 tot 3), Melandie Faber (Gr. 4 & 5), Waldt van Niekerk (Gr. 4 & 5), Milan Zwarts (Gr. 6 & 7)
Agter: Abigail Zwarts (Gr. 7-span), Anru Aucamp (Gr. 6 & 7), Lienke van Schalkwyk (Gr. 7-span), Mieke Fourie (Gr. 7-span), Elanie Breed (Gr. 7-span)









