Hoërskool Secunda Matriekuitslae van 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se ongelooflike Matriekuitslae van 2025. Ons is ongelooflik trots op Hoërskool Secunda se leerders van 2025. Spreek van uitnemendheid – ons “Glo & Doen”
Kandidate: 192
Slaagpersentasie: 99,5%
Universiteitsvrystelling: 83,90%
Vergelyking:
- 2024: 96,6%
- 2025: 99,5%
Totale onderskeidings: 181
Onderskeidingsverdeling:
- 2 leerders met 8 onderskeidings
- 3 leerders met 7 onderskeidings
- 2 leerders met 6 onderskeidings
- 6 leerders met 5 onderskeidings
- 6 leerders met 4 onderskeidings
- 9 leerders met 3 onderskeidings
- 11 leerders met 2 onderskeidings
- 29 leerders met 1 onderskeiding












