Laerskool Kathu Noord-Kaap Mini Kimberley tennisuitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die deelnemers met die goeie tennisuitslae!
Noord-Kaap Mini Kimberley 19-21 Januarie 2024
Tennisuitslae:
o. 10:
- Marius Nel – 8ste plek (uit 24 seuns)
- Mirka Nel – 5de plek (uit 9 meisies)
- Joané Bergh – 7de plek (uit 9 meisies)
o. 12:
- Kihan de Bruin – 3de plek (Golden draw, 16 seuns)
- Stiaan Bergh – 11de plek (Golden draw, 16 seuns)
o. 14:
- Christell Botha – 11de plek (Platinum draw, 16 meisies)















