Laerskool Olifantsvallei tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Olifantsvallei tennis uitslae: Baie geluk aan ons 11 spelers wat in die Weskus Tennisspan opgeneem is:

(v.l.n.r.) o.10 – Daniël Theron en Luka Visser

(v.l.n.r.) o.11 – Nicholas Visser en Wian van der Merwe

(v.l.n.r.) o.12 – Herman Engelbrecht, Geo Ellis, Mieke van der Merwe, Anné van Zyl en Alizmi van der Vyver (afwesig)

o.13 – Carli van der Merwe en Elizabeth Coetzer
Ons is ongelooflik trots op hierdie spelers en dit is die meeste spelers nog, van LSO wat in die Weskus Tennisspan opgeneem is









