Laerskool Stellenbosch o.13A-tennisspan toer na Graaff-Reinet
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Stellenbosch o.13A-tennisspan het Graaff-Reinet toe getoer om aan die Jocelyn Marais Tennistoernooi deel te neem. Beide die spanne het die toernooi gewen. Ingrid Fourie is aangewys as die Dogterspeler van die toernooi en Joubert Kemp as die Seunspeler van die toernooi.

Voor (links na regs): Migael du Plessis, Milan Maree, Joubert Kemp Agter (links na regs): Ingrid Fourie, Leah Comerma, Nika Gouws, Robert-John Behan, Eben van Rooyen









