Hoërskool Stellenberg tennisspeler wen silwer in haar enkel- en goud in die dubbelwedstryde
ADVERTISEMENT
Ilke van der Merwe het van 9-11 Augustus 2024 aan die Eden Grand Prix TSA-tennistoernooi in George deelgeneem. Sy verower silwer in die enkel- en goud in die dubbelwedstryde. Baie geluk, Ilke.











