Laerskool Secunda eerste tennisspan het aan die Gert Sibande finaal deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Secunda se eerste tennisspan het op Maandag, 16 September 2024 aan die Gert Sibande finaal deelgeneem en eindig algeheel 2de. Baie geluk aan die leerders!










