4 Leerders van Hoërskool Stellenberg het aan die SA Biathle-/Triathle Kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Vier leerders van Hoërskool Stellenberg het 9 tot 10 Augustus aan die SA Biathle-/Triathle Kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Al VIER hierdie leerders het gekwalifiseer om aan die Wêreldkampioenskappe wat 10-13 Oktober in Egipte sal plaasvind, deel te neem. Baie geluk!
- Lola Putter o.19 meisies
- Liam Els o.15 seuns
- Zani Venter o.17 meisies
- Juan van Tubbergh o.17 seuns














