Vereeniging Gimnasium
Vereeniging Gimnasium proudly introduce the RCL for 2026
Vereeniging Gimnasium Proudly introducing the RCL 2026. A team of dedicated learner leaders ready to serve, lead with integrity, and make a positive difference ...Vereeniging Gimnasium kies leiers vir 2025/2026
Gimmies-leierskap. Baie geluk aan elke seun en dogter met jul verkiesing tot die 2025/2026 Gimmieraad. Ons wens hulle alle voorspoed en sterkte toe met ...Vereeniging Gimnasium Top 10 leerders
Baie geluk aan die volgende Vereeniging Gimnasium Top 1o Akademiese presteerders.Vereeniging Gimnasium rugbyspeler presteer
Baie geluk aan Handre Brits en Hennie Coetsee wat ingesluit is in die o.18 IPT Valke rugbyspan. Vereeniging Gimnasium is baie trots op jul.Vereeniging Gimnasium stel die hoofleiers vir 2024/2025 bekend
Vereeniging Gimnasium stel die hoofleiers vir 2024/2025 bekend. Hoofdogter – Danica Labuschagne Hoofseun – Duncan Scheun Onder-hoofdogters – Kelly Fraser en Nosipho Zwane Onder-hoofseuns ...Vereeniging Gimnasium Muurbalspan bly onoorwonne in die liga
Baie geluk aan die Vereeniging Gimnasium Muurbalspan wat sover onoorwonne is in die liga!Mnr en Mej Vereeniging Gimnasium 2024
Mnr en Mej Vereeniging Gimnasium 2024. Baie geluk aan die wenners. Mnr Persoonlikheid – Lorenzo Myburgh. Mej Persoonlikheid – Melissa Vrey 2e Prins – ...Vereeniging Gimnasium Akademiese Top 10
Vereeniging Gimnasium Akademiese Top 10 Graad 12: 1. Anje Holtzhausen 2. Veronica Du Preez 3. Kamohelo Mofokeng 4. Hendré Britz 5. Phillipah Adams 6. ...Vereeniging Gimnasium kwalifiseer vir die Gauteng Kampioenskappe
Baie geluk aan al die atlete van Vereeniging Gimnasium wat gekwalifiseer het vir die Gauteng-kampioenskappe. Interhoër Trofeës Baie geluk aan die drie atlete wat ...Vereeniging Gimnasium spog met nuwe hoofleiers van Huis Bravade
Baie geluk aan Kelly Fraser en JC Malabatso van Vereeniging Gimnasium wat aangewys is as hoofleiers van Huis Bravade. Gimmies is trots op julle!Vereeniging Gimnasium spog op die Atletiekbaan
Alhoewel Gimnasium Vereeniging slegs vir kwalifiserende doeleindes vir D7-kampioenskappe, aan die jaarlikse Interhoër byeenkoms deelgeneem het, het die atlete hul nogsteeds goed van hul ...Vereeniging Gimnasium is trots op hul sport sterre
Vereeniging Gimnasium is trots op hul sport sterre. Ruan Hood speel vir Midvaal Buffels pyle rugby. Hy is gekies vir die Gautengspan wat 3 ...Vereniging Gimnasium Prysuitdeling 2022
Vereniging Gimnasium Prysuitdeling 2022: Meriete Medaljes Diens Deané Coetze -5 jaar diens vir Atletiek Administrasie Aspen Willemse 5 jaar diens vir Atletiek Administrasie Marilise ...Vereeniging Gimnasium sport prestasies
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Vereeniging Gimnasium se sport prestasies met trots. Swem Dandre Pretorius het by EGA ...Vereeniging Gimnasium prestasies
Vereeniging Gimnasium prestasies. Gimmies 1ste en 2de span hokkie wen die liga. Netbal Gimmies 1ste span netbal wen die superliga en die Mosselbaai toernooi. ...
















