Laerskool Menlopark
Laerskool Menlopark kies hul Hoof en Onderhoofleiers
In 2023 het Laerskool Menlopark ‘n nuwe benadering tot leierontwikkeling op die proef gestel. Die gr 7-leerlinge is in vier diensrade verdeel waarin hulle ...Laerskool Menlopark kwartaal 3 uitblinkers
Na ‘n baie suksesvolle skaakseisoen by Laerskool Menlopark, het ons o.9A- en o.11A-skaakspanne op Vrydag, 18 April, aan die Gauteng “Top Schools” Spankampioenskappe in ...Laerskool Menlopark leerders presteer in Bybelvasvra
Maia Smit, Libby Pienaar, Anri Fischer en Anandi Kühn het op 12 Augustus Laerskool Menlopark by die Super 12 Bybelvasvra kompetisie verteenwoordig. Jaydon Maartens, ...Redenaars hou Laerskool Menlopark se naam hoog
Tussen al die sport en akademie word daar geredeneer ook! Armand de Vries en Leané Gerber verower tweede plekke by die Artistatue Nasionale finaal. ...Laerskool Menlopark kwartaal twee uitblinkers
Netbal Laerskool Menlopark se netbal het uitstekend presteer by die Super 12 kompetisie. Die uitslae is as volg. o.10A 2de o.11A 1ste o.12A 5de ...Laerskool Menlopark skitter in kwartaal twee
Laerskool Menlopark se netbal het uitstekend presteer by die Super 12 kompetisie. Die uitslae is as volg. o.10A 2de o.11A 1ste o.12A 5de o.13A ...Laerskool Menlopark kwartaal 4 hoogtepunte
Hiermee die kwartaal 4 Hoogtepunte. Laerskool Menlopark se Gholfspan het ʼn 2de plek behaal by die Super 12-kompetisie. Laerskool Mernlopark se Swemspan het algeheel ...Laerskool Menlopark eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Menlopark se eerstespanne met trots. Hokkie: Laerskool Menlopark se 1ste hokkiespanne eindig ...LS Menlopark leerder verteenwoordig Gauteng-Noord tydens Tennis kampioenskap
Yasmin Lombard het Gauteng-Noord verteenwoordig tydens ‘n Interpro kampioenskap teen Noordwes.Leerders van LS Menlopark gekies vir die Northern Blues o.13B spanne
Jemmi De Jäger en Jan Willem Pienaar is gekies vir die Northern Blues o.13B-spanne. Hulle toer vanaf 26-30 Junie na Potchefstroom.LS Menlopark leerder gekies om SA te verteenwoordig by skaak kampioenskap
Frans-Leigh Roberts is gekies om vanaf 2 tot 10 Julie, Suid-Afrika te teenwoordig by die “2022 African Youth Chess Championships” in Lusaka Zambia. Hiermee ...Laerskool Menlopark leerders gekies vir die Northens o.13C muurbal span
Conrad Ehlers is gekies vir die Northens o.13C muurbal span en Janco Otto vir die Northens o.13B span. Baie geluk julle!LS Menlopark leerders gekies vir Gauteng-netbalspan
Lilly Mae Botha o.13 en Nina Prinsloo o.12 is gekies vir die Gauteng-netbalspan wat in Junie aan die All Ages netbaltoernooi gaan deelneem.Laerskool Menlopark landloop
Annerike Heyneke o.13 en Kean Erasmus o.10 wat Gauteng-Noord gaan verteenwoordig Saterdag, 4 Junie by die Interprovinsiale Landloopbyeenkoms Zonderwater -Rayton.















