Laerskool Menlopark skitter in kwartaal twee
ADVERTISEMENT
Laerskool Menlopark se netbal het uitstekend presteer by die Super 12 kompetisie. Die uitslae is as volg.
- o.10A 2de
- o.11A 1ste
- o.12A 5de
- o.13A 2de
Laerskool Menlopark se netbal eindig algeheel 1ste van al 12 skole. Laerskool Menlopark word ook as algehele wenner aangewys van die Super 12 kompetisie.

o.10A netbalspan Van links na regs: Me. Joey Truter, Anouk Oberholzer, Elri Kraaij, Cadee du Plessis, Phianè Wentzel, Leilani Bekker, Ashley Pansegrouw en Izè van Rooyen
o.11A Netbalspan

Van links na regs: Olivia Brits, Leah de Klerk, Kayla Deysel, Elzette Beetge, Mieke Botha, Aimee Cilliërs, Inge Schoeman, Annabelle Beetge, Mignon Kruger, Me. Chrisna Otto
o.13A netbalspan

Van links ns regs: Danelle t’Hart, Nika Pienaar, Emma Holtzhausen, Minke Kruger, Sophia Jacobs, Saidi Bosch, Nina Prinsloo, Mia Deysel, Alicia Seymore, Me. Izèlke Potgieter
Rugby Blou Bulle XV- Tal Taylor Nel is gekies vir die Blou Bulle XV-Tal 2023.

Taylor Nel
AVS Bokkie rugbyspan Die volgende seuns is gekies vir die AVS Bokkie rugbyspan.

Links na regs: Reuben Sutherland, Neal Venter, Richardt Terblanche, Victor Wentzel
Super 12 Laerskool Menlopark se rugby baie goed presteer tydens die jaarlikse Super 12 kompetisie. Laerskool Menlopark se rugby eindig algeheel 2de. Die uitslae is soos volg:
- o.9A 1ste
- o.10A 1ste
- o.11A 1ste
Oop span 11de
o.9A Rugbyspan

Ry 1: (Links na Regs) Jayden Visser , Sammy Krynauw , Noah Maritz , Johan Minnaar , Rudolf Keller , Janco Mathyssen , Dian Kruger , Kirstein Jv Vuuren Ry 2: Keano Coetzee , Logan Rheeders , Liam de Beer , Aiden Zerwick , Roger du Toit , Andreas Basson , Evan Nel Ry 3: Van Zyl Myburgh , Behan Dippenaar , Jean-Luc de Klerk , Jason Seymore , Gustav Aikman , Lizemie De Lange , Alexander De Jager Ry 4 : Coach Tommy Rademeyer en Coach Cornè Esterhuizen
o.10A Rugbyspan

Voorste ry: (links na regs) Luan Schoeman, Jean Muller, Abel Masilela, Adriaan Beytendach, Xander Nelson, Joseph Saayman, Ben Pienaar 2de ry:
Blake Grové, Xander Fourie, Liam Clarke, Kyran Symons, Luke vd Lith, Bernhard Schoeman, Daniël Basson Agter: Coach Henry vd Merwe, Joshua Jv Rensburg, Stephan Erasmus, Eben Saaiman, Joshua Fourie, Simon Slabbert, Damon du Plooy, Coach Sybrand v Dyk
o.11A Rugbyspan

Voorste – Armand Botma, Charl van Eck, Marais Keller, Echardt Mörs, Jacques van der Westhuizen, Nathan Grape, Maxwell Fourie, Tshepang Motiang 2de ry- Oloff Marais, Kean Erasmus, Andrè Aikman, Bjorn Kruger, Sion Matthysen, Anru Fourie, Calib Weyers
3de ry- Jewan Coetzee, Anro Swart, Zander Swart, Janrè Verhage, Juan Hattingh(Onder Kaptein), James Brookshaw, Luhan Pieterse
Menlo skaak: Saterdag, 13 Mei, het 22 skole aan die Super 12-skaaktoernooi deelgeneem. Laerskool Menlopark se juniorspan het met 44½ uit 50 punte gewen. Die skool is ook aangewys as die Algehele wenners van dié toernooi.

Agter vlnr: Gustav Aikman, Ané Truscott, Carsten Bosman, Joah du Preez, Adriaan Truscott, Me. Michelle Erasmus, Mnr. Gerhard Pieterse (hoof), Me. Reneé Reynders
Voor vlnr: Liam de Beer, Frans-Leigh Roberts, Anabelle Pistorius, Josh Janse van Rensburg, Erik Ottermann, Ayla Ottermann, Reuben Ribbens
Hokkie Die volgende leerders wat gekies is as deel van die Noord-Gauteng hokkiespan. Kara du Plessis is gekies as deel van die 0/13 A-Northerns span. Heinrich Vogel en Kiana Burger is beide gekies vir die o.12-Sky spanne by Northerns.

Van links na reg
Kiana Burger, Kara du Plessis, Heinrich Vogel









