Laerskool Menlopark eerstespanne
ADVERTISEMENT
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Menlopark se eerstespanne met trots.
Hokkie:
Laerskool Menlopark se 1ste hokkiespanne eindig beide 4de by die Super 12 toernooi. Laerskool Menlopark eindig algeheel 3de by Super 12.
Voor: Melandri Müller en Mia Jansen Middel: Lianè de Wet, Elke van Biljon, Mianke Steyn, Micke jansen van Vuuren, Emma Brits, Lisa Reyneke, Zoë van Staden, Emma Strydom, Sumè Fourie, Anke Basson, Aliah Smit, Luanè Erasmus
Agter: Janco Otto, Karl Paul, Johannes Maas, Izak van der Linde, Hugo Coetzee, Daniël Grobbelaar, Conrad Ehlers, Reinhardt Snyman, Jeandrè Gerber, Andrè Grove, Nico Auret, Ruben Steenberg, Ben Tucker, Callum Wessels, Juf. Andrionette Bester, Coach Migael Scholtz
Netbal:
Die 1ste netbalspan van Laerskool Menlopark verwerf ‘n silwer medalje by die Gauteng kampioenskappe asook ‘n silwer medalje by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Baie geluk.
Voor: Melandri Müller, Anina de Waal, Mickè jansen van Vuuren, Annerike Heyneke Agter: Mnr. Johan Roets, Luanè Erasmus, Heike Swart, Lily Mae Botha, Mianke Steyn, Zoë van Staden, Juf. Anja van Huyssteen
Rugby:
‘n Suksesvolle jaar vir Laerskool Menlopark se 1ste rugbyspan van 2022. Resultate: Hulle eindig top 4 in Super 12
Liga wenners A2 Bond,Stadsbeker Naaswenners, eindig 2de uit 78 skole. Wen 16 uit 19 wedstryde vir die jaar.
Voor: Daniel Grobbelaar, JW Erasmus, Izak van der Linde, Cilliers Snyman, Paulie Barnett, Ruben Sutherland, Niel Venter, Sebastian Matthysen, Josh Colett, Wilhelm du Preez Agter: Janco Otto, Johannes Maas, Reinhardt Snyman, Meneer Cobus Cloete, Nico Auret, Conrad Ehlers, Jan-Willem Pienaar, Alexander van der Walt, Dewald de Graaf, Heinrich Claasen, Ethan Louw, Meneer Tommie Rademeyer, Luhan Hattingh, Reghardt Terblanch
Tennis:
Die 1ste seuns tennisspan eindig 5de by die Super 12 toernooi en die dogters 9de. Laerskool Menlpark eindig algeheel 6de uit 24 skole.
Mieke Stauss, Mieke Reynolds, Juf. Anja van Huyssteen, Simonè van Zyl, Victor Wentzel, Melandri Müller, Yasmin Lombard, Coach Marcay Cillië, Jamie Moster, Jan-Willem Pienaar, Anrich Mörs, Kelly Mostert










