AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Jacaranda Academy finding balance and breathing it all in

  • Jacaranda Academy having sweets treats and tea time

  • Dundee High School netball teams shine at Amajuba Sport Week

  • Grantleigh Schools Afrikaans Redenaars represented the school proudly

  • Curro Langebaan is trots op die Kampioene


Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool
Home›Regional News›Western Cape›Breede Valley›Worcester-Noord Primêre Skool uitblinkers

Worcester-Noord Primêre Skool uitblinkers

By Karien Frans
8th June 2022
1631
0

ADVERTISEMENT


Share:

Worcester-Noord Primêr uitblinkers presteer soos volg:

Swem

Ons 2 swemmers wat in Malmesbury deelgeneem het, het die volgende prestasies behaal: Carlé Hager(regs)het twee silver en een goue medalje vir haar aflosse verwerf. Nina van Tonder(links)het drie silver medaljes vir haar aflosse verwerf asook ‘n brons medalje vir haar 50m vlinderslag. Sy het boonop ook haar eie tyd met 10 sekondes verbeter. Baie geluk julle 2! Die Noordjies is baie trots op julle!

swem, Carle en Nina

Skaak

Worcester-Noord se skaakspelers het die naweek van 27-29 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap individuele laerskole skaaktoernooi 2022.  515 spelers van oor die hele provinsie het deelgeneem. Spelers het meegeding vir die top 10 in elke afdeling, wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Ope toernooi tydens Julie in Kaapstad. Ons is baie trots op twee van Worcester-Noord se leerders wat gekies is vir hierdie geleentheid. Baie geluk aan Chanté Strydom o. 7 dogters (derde plek) en Lienka Viljoen o. 11 dogters (gelyk derde). Dit is ‘n pragtige prestasie en ons is baie trots op julle twee asook al ons ander skaakspelers wat so hard werk.

 

Agter v.l.n.r. Lienka Viljoen, Carli Coetzee, Cecile Bouwer, Jané Engelbrecht, Tatiana Walter’s, Runay SwartVoor v.l.n.r. Luhan van Tonder,  Nehe-Mia Smith , Linle van der Westhuisen, Lizel Folscher, Elsaan Klopper, Chante Swart, Sean Coetzee

Hokkie

Baie geluk aan die volgende Noordjies wat in onderskeie Boland Hokkiespanne opgeneem is en hiermee hul provinsiale kleure verwerf. Adri Hugo – o.13 Pinotage Suidspan, Daneli Boshoff – o.13A IPT span, Tim van Lill – o.13 Shiraz Noordspan.Worcester-Noord is baie trots op julle en hierdie groot prestasie!

v.l.n.r. Adri Hugo – o.13 Pinotage Suidspan, Daneli Boshoff – o.13A IPT span, Tim van Lill – o.13 Shiraz Noordspan

Noordjies reik uit na die gemeenskap

Worcester-Noord Primêre Skool se leerders en ouers het die afgelope tyd gewys dat hul omgee vir ander. Lees is een van die belangrikste vaardighede wat ‘n kind nodig het om sukses te behaal, op skool en in die lewe. Ons is trots op een van ons graad 5 leerders, Livia Lategan, wat die insiatief geneem het en ‘n boekprojek van stapel gestuur het. Die boekprojek het saam met Wêreldboekedag geval en leerders het ook op dié dag aangetrek soos hul gunsteling boekkarakter.

Ons is vreeslik opgewonde oor die 1 312 boeke wat ingesamel is tydens die projek. Die boeke word geskenk aan die Kaapse Wynland Onderwysdistrikskantoor. Hul gaan die boeke namens WNPS versprei aan skole, waar leerders nie so vrylik blootgestel word aan leesboeke nie, sodat almal geleentheid kan kry om te lees en hul vaardighede te verbeter. Ons hoop dat hierdie boeke baie kinderharte sal bly maak. Hier neem die Direkteur, Mnr.  Juan Benjamin, van die Kaapse Wynland Distrik die boeke in ontvangs.

v.l.n.r. Me. Suzaan Nel, Mnr. Theo Kriel, Livia Lategan, Mnr. Juan Benjamin.

Atletiek 

Ons atlete het so goed gevaar by Suid-Afrikaanse kampioenskappe! Ons is ontsettend trots op elkeen van julle. Zelma Hoffman – vierde in Suid-Afrika in o.13 1500m Stap Lila Stemmet – sewende in Suid-Afrika in o.11 Verspring Chrismarie Dippenaar – vyfde in Suid-Afrika in o.12 Gewigstoot Briana George – vyfde in Suid-Afrika in o.12 75mH en sesde in o.12 150mH. Baie geluk Noordjies!

V.l.n.r. Zelma Hoffman, Lila Stemmet, Briana George, Chrismarie Dippenaar

 

Eerstespan Hokkieseuns

Agter  Handre Smit,Middel v.l.n.r. Chrisjan de Bod, FG Kloppers, Handre Smit, Christiaan du Toit, Ruan Nortjé Voor v.l.n.r. Tehan Jonck, Jacques du Preez, Divan Nel, Philip Reyneke, Jannes Krynauw, Tim van Lill (c), Pieter Hugo

Eerstespan Rugby

Agter v.l.n.r Zac Steenkamp, Handre Smit, Sherlock Reling Derde ry v.l.n.r. Chrisjan de Bod, Christie Botha, Janu Wantenaar, FG Kloppers, Likho Mofemela
Tweede ry v.l.n.r. Ruan Nortje( C) , Mickey Vyfer, Reynhardt Oosthuizen, L-Jay Martin, Jannes Kryanauw, Elmar Brink, Gideon du Plessis, JT Paulse
Voor v.l.n.r. Rohan vanden Berg, Wian Plaatjies
Afwesig Kallie Brink

 

Eerstespan Meisies hokkie

Agter v.l.n.r Lisa marie Coetzee,Nina van Tonder, Nicola Botha
Middel v.l.n.r. Daneli Boshoff, Marunei Malan, Carli Smith, Zenke Brink, Laremaé Jordaan
Voor v.l.n.r. Adri Hugo( C) , Rae du Toit, Anke Britz, Karla-Mari Munnik

Eerstespan Netbal

Agter v.l.n.r Zelma Hoffman, Inge Robertson (c),Marinell Barnard
Voor v.l.n.r. Daneli Boshoff, Laremaé Jordaan, Anke Britz, Simone Bam
Afwesig June Wessels

Toutrek

Baie geluk aan die volgende Noordjie toutrekleerders met jul uitstekende resultate by vanjaar se SA Junior Toutrek 2022 te Malmesbury op 18 en 19 Maart 2022. Die toutrekkers het weggestap met ‘n silwer medalje! Die uitslae is as volg:

Agter links na regs: Stephan Conradie, Lian van Wyk, Jurie Smit ,
voor Liané Louw

Binnenshuise krieket

Baie geluk aan Zade Amsterdam wat die o.12 Bolandspan die afgelope vakansie verteenwoordig het by die Nasionale Binnenshuise Kriekettoernooi. Sewe provinsies het deelgeneem aan die toernooi. Zade is na afloop van die toernooi verkies tot die o.12 Suid-Afrikaanse Span wat volgende jaar aan die wêreldkampioenskappe gaan deelneem. Baie geluk Zade, ons Noordjies is baie trots op jou!

 

TagsSport
Previous Article

Laerskool AG Visser Kwartaal 2 hoogtepunte

Next Article

Glenwood High School rugby achievers

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool vs Graaff-Reinet Primêr

    11th June 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin Oosthuizen produseer uitstekende sportsterre

    27th May 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHTS WitbankMpumalangaRegional News

    HTS Witbank is trots op hul provinsiale verteenwoordigers

    11th July 2023
    By Karien Frans
  • Dundee High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Dundee High School delivered an outstanding all-round sporting performance

    23rd February 2026
    By Charl Paulse
  • Ferrum High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Hoërskool Ferrum kwartaal 2 hoogtepunte

    9th June 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    Hoërskool Waterkloof se leerders wat vir provinsiale spanne gekies is

    4th June 2022
    By Karien Frans

  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria verwelkom nuwe Hoof van hokkie

  • Durban and Durban NorthGlenwood High SchoolKwazulu-NatalRegional News

    Glenwood High School Junior Prize Giving

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo graad 11’s ontvang streepbaadjies

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us