Hoërskool Swellendam hokkiespanne is aan die brand
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam is in die sport gees na die Eksamenstress = 0% Hokkie-gees = 100% Heerlike sportdag by Labori in die Paarl.
Uitslae
- 0.18 Seuns 4 – 2 wen
- 0.18 Dogters 2 – 1 wen
- o.16 Seuns 4 – 0 wen
- 0.16 Dogters 3 – 0 wen


















