Hokkie prestasie vir Laerskool Baanbreker
ADVERTISEMENT
Laerskool Baanbreker is ongelooflik trots op die talentvolle Chloe wat die Knights-hokkiespan verteenwoordig het! Op uitnodiging het hulle na Nederland gereis om deel te neem aan ’n gesogte toernooi met 16 spanne — ’n prestasie om op trots te wees!










