Hoërskool Overkruin leerder word vir die o.14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overkruin leerder Zoné le Roux ( gr. 8 ) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-hokkiespan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek in Mookgophong (Naboomspruit) gaan deelneem. Baie geluk, Zoné!










