Laerskool Aliwal-Noord onder 13 A hokkieseuns hou klere oorhandiging
ADVERTISEMENT
Maandag, 4 Mei, het ons seuns die eer gehad om hulle wedstrydklere formeel te ontvang. Hierdie geleentheid word vir die seuns gebied om hulle op ‘n spesiale manier geluk te wens met hulle posisie in ons skool se o.13A span.
Each player also received a goodiebag filled with socks, a hockey ball personalized with their names, team shirt, warm up top, keychain and a personalized water bottle. Their parents were also invited to attend this ceremony and take part in their children’s joy and excitement.
Al was dit ‘n baie nat en koue aand, was dit ook ‘n vreugdevolle en trotse aand vir elke speler. Baie dankie aan al die borge wat hierdie groot bederf aand vir ons seuns moontlik gemaak het en dankie ook aan Minette Hattingh vir die mooi foto’s.
THANK YOU sponsors:
- Aliwal Isuzu – Match uniform
- Aliwal Toyota – Warm up tops
- Annerine Paul
- Perskehuis
- Hein Esbach Konstruksies
- Lyzette Thompson
- De Villiers Merino’s
- Triangle
- Billy en Amanda van der Merwe
- Sunel Greyvenstein
We are looking forward to a year filled with great hockey.













