Laerskool ML Fick o.13A Hokkiedogters presteer aan die Noordwes semi-finale
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan Laerskool ML Fick o.13A Hokkiedogters wat deelgeneem het aan die Noordwes semi-finale teen Laerskool Brits by die NWU Astro. Ons is baie trots op julle










