Bethlehem Voortrekker se Hoërskool Sentraal Tennistoernooi uitslae
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker HS Tennis slaan kishoue tydens die toernooi gehou gedurende die naweek van 26 Augustus 2022. BVHS het n baie suksesvolle toernooi gehad. Die 1ste meisies word as toernooiwenners gekroon en die seuns het die 3de plek met 1 stel misgeloop. Mianca van Niekerk is ook aangewys as die meisies se speler van die toernooi! TrekkerTennisTrots
Dogter: Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Cayla Scheepers, Anke Heyns, Margorie Naude, Annika van Rooyen
Seuns: Hendrik Janse van Rensburg, Hendrik Mathee, Danny de Klerk, Themba Sitole, JC Azar, Heindré Serfontein










