Hoërskool Piet Potgieter skuts laat die skote klap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgieter se skuts wat tydens die Egoli kampioenskappe behoorlik die skote laat klap het.
Uitslae:
0.21 Veer
- Henco Du Toit – Goud
0.16 Veer
- Cheria Du Toit – Silwer
0.14 Veer
- Jaques Engelbrecht – Goud
Baie geluk ook aan Lee- Jané Janse van Rensburg en Morné Britzz (Krugie) met jul uitslae.
Die skuts het in die Limpopospan deelgeneem.















