HTS Witbank 6 Bloues-skuts genooi na Top 80 proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk en sterkte aan die volgende Bloues-skuts wat genooi is na die SANSSU Top 80 Nasionale Proewe wat van 4-7 April in Noord-Gauteng plaasvind:
- Juanette Duvenage
- Janece Diederiks
- Lihandri Fourie
- Jan-Hendrik Burmeister
- Tian Oosthuizen
- Divan Potgieter
Mooi so Bloues! Julle maak ons baie trots!










