LS La Hoff redenaars dring deur na die Semi-Finale ATKV Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool La Hoff 8 Hoffie-maats wat deurgedring het na die Semi-Finale van die ATKV Redenaarskompetisie wat Donderdag, 21 Mei plaasvind te Rustenburg Hoërskool. Mooi so, Hoffies!! Julle hou ons naam hoog!










