Hoërskool Durbanville presteer by die ATKV Redenaars semifinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Durbanville se 6 junior voorbereide, 5 senior voorbereide en 2 senior onvoorbereide redenaars wat aan die ATKV semifinaal by Hoërskool Bellville deelgeneem het.












