Laerskool Muldersdrif Interskole Redenaars prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrif Interskole Redenaars prestasie. Baie geluk aan Imke Nel wat 1ste plek by Interskole Redenaars se landsfinaal behaal het vir “Public speaking Unprepared”. Imke het ook 3de plek behaal vir Redenaars Onvoorbereid. Baie geluk, dis uitsonderlike prestasies.
Imke










