Primêre Skool Worcester Redenaars neem aan die Montagu Eisteddfod deel
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Worcester Redenaars het aan die Montagu Eisteddfod deelgeneem.Hul uitslae was as volg:
Liané Grobler – 84%
Dané van der Colff – 90%
Philip Viljoen – 79%
Emily Kriel – 77%
Lienke van Coller – 78%
Rauten Stander – 83%
Anja van Coller – 73%
Anieke Verwoerd – 78%











