Tennis uitslae vir Worcester Gimnasium
ADVERTISEMENT
Op 29-30 Augustus het die seuns- en meisiestennisspanne aan die Swellendam Tennistoernooi deelgeneem. Dit was ‘n Fun Round Robin Event, waar daar enkelspel en gemengde dubbelspel was. Worcester Gimnasium leerders het baie mooi gespeel en hul het dit baie geniet.










