Interskole 2025 Hoërskool Martin Oosthuizen vs Curro Kathu
ADVERTISEMENT
Interskole 2025 Hoërskool Martin Oosthuizen vs Curro Kathu: Alhoewel ons dalk nie vanjaar die algehele trofee by die huis gehou het nie, spog ons wel met die 1ste hokkiespantrofee asook die 0.19 rugbytrofee. Ons spanne het uitsonderlike talent en gees vertoon. Dit was ‘n naweek vol lekker gees en goeie sportwedstryde.Hier is die uitslae:
Hokkie:
2de span – gelykop
1ste span – wen 2 – 0
Netbal:
o.14 – wen 14 – 15
o.15 – wen 21 – 13
o.16 – wen 36 – 6
o.17 – verloor 22 – 2
o.19 – verloor 14 – 25
Rugby:
o.15 – wen 17 – 7
o.17 – verloor 0 – 12
o.19 – wen 24 – 9
Baie dankie weereens aan almal wat hierdie geleentheid ‘n sukses gemaak het. Ons sien uit na nog baie jare van gesonde kompetisie en kameraadskap. Baie dankie ook aan al ons borge en ondersteuners.
















