Laerskool Hartenbos kyk trots terug na Interskole 2025
ADVERTISEMENT
Tuisblad – Laerskool Hartenboshet van 28 tot 30 Augustus 2025 het s die interskole teen Laerskool Stellenbosch aangebied. Leerders het mekaar die stryd aangesê in ’n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend skaak, redenaars, algemene kennis, E-sport, hokkie, tennis, rugby en netbal.













