Hoërskool Hartswater bou gees
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Hartswater het vanaf 12 tot 15 Mei 2025 Interskole gehou teen Hoërskool Vaalharts. Ons het lekker geesgebou en die hele skool was opgetooi in groen en geel.