Laerskool Stellenbosch bied opwindende interskole aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Stellenbosch het interskole teen Laerskool Hartenbos gehad. Daar was ‘n verskeidenheid sportsoorte wat deelgeneem het, gholf, skaak, redenaars, algemene kennis, tennis, hokkie, netball en rugby. Ons is baie trots op elkeen van die leerders wat deelgeneem het en die skool se naam hoog gehou het. GO STELLIES GO!











