Hoërskool Witteberg hokkiespelers word ingesluit in Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg is trots om aan te kondig dat twee van ons leerders, Tumi en Amy, saam met hul onderwyseres, Juf. Casey, ingesluit is in die Vrystaat o.21 Vrouehokkiespan.Hulle sal van 9 tot 15 September aan die IPT in Johannesburg deelneem.
Foto: Tumi Mosikili (Links), Juf. Casey-Jean Terblanche (middel) en Amy Kotzé (regs).









