Laerskool Gene Louw leerder deur na die Nasionale Gimnastiekkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Lea Swart van Laerskool Gene Louw het aan die Weskaap-kampioenskappe deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Sy is gekies om in Oktober aan die Nasionale Gimnastiekkampioenskappe deel te neem.









