Primêre Skool op die Voorpos gimaste gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool op die Voorpos se gimnaste wat hulself in die Noord-Kaap span in getuimel het! Baie geluk. Hulle gaan die provinsie verteenwoordig by die National Gymnastics Championship Tumbling byeenkoms in Port Elizabeth vanaf 07-10 Oktober. Ons wens julle alles van die beste toe.
- Inge Botes (Level 4)
- Irene Rodriguez (Level 6)
![]()










