Hoërskool Zwartkop leerder pronk in Trampolien Gimnastiek
ADVERTISEMENT
Michael Brown in graad 8 het gekwalifi seer om Gauteng Noord by die Guateng Gymnastic Championship te verteenwoordig en daarvoor ontvang hy Gauteng Noord kleure. Michael het in die seuns 13 – 14 jaar Level 7 Euro Trampoline deelgeneem en goud behaal tydens die S.A. Gymnastics Trampoline Games wat plaasgevind het.










