Gimnastiek prestasie vir Hoërskool Punt
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Talesha Nel wat uitstekend presteer het tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie.
- Talesha het die volgende uitslae behaal:
- Dogters Vlak 4 Tuimel – Goud
- Dogters Vlak 8 Double Mini Trampolien – Goud
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op jou harde werk, talent en deursettingsvermoë, Talesha!










