Bethlehem Voortrekker Gimnastiek prastasie
ADVERTISEMENT
Ixoré Cilliers het baie goed presteer tydens die Helena Botha Gimnastiekklub se kompetisie wat gehou was op 6 Augustus 2022 in Bloemfontein.
Ixoré behaal die volgende plekke:
- Vloer: Silver
- Spronge: Brons
- Balk: Brons
Ixoré eindig algeheel 4de in haar ouderdomsgroep. Baie sterkte vir die Noord-Vrystaat kwalifiseringskompetisie wat op 13 Augustus 2022 in Bultfontein gaan plaasvind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op jou prestasie.










