Hoërskool Hans Strijdom hokkiespelers haal die uitnodigingspan
ADVERTISEMENT
Mianke Kotze en Izabella Rentroia is gekies vir die o.19 Nasionale hokkiespan (Gazellespan). Hulle het in Meyerton teen die Uitnodigingspan gespeel.
Baie geluk!

Mianke en Izabella









