Laerskool Wierdapark gimnaste kwalifiseer vir hul Gauteng kleure
ADVERTISEMENT
Die volgende wieries het die naweek aan die Akro-Gimnastiek Gauteng Kampioenskappe deelgeneem, hulle kwalifiseer vir hul Gauteng kleure, en is ook gekies vir die span wat aan die SA’s gaan deelneem in Oktober.
- Mackenzie Fisher Level 7
- Gizelle van Ryneveld Level 7
- Keamay Oosthuysen Level 7
- Luané Fokker Level 7
- Layla Oosthuysen Level 7
- Amoné Lotz Level 7
- Anneke Bogaard Level 6
- Nadia Gilmour Level 5
- Amore Louw Level 5
- Cara Bence Level 5
- Miané Prinsloo Level 5
- Ané Laidlaw Level 4
- Zané Haasbroek Level 4
- Chanel Niehaus Level 4
- Ricolé Fick Level 4
- Lia Rich Level 4

























